Landbouweekblad Digitaal
From Agri Wiki
3 Junie 2010
Landbouweekblad doen ‘n proeflopie om vas te stel hoe lesers die tydskrif in ‘n digitale formaat ervaar.
Die artikel-afdeling van die uitgawe van 21 Mei (tot bl. 64) is in ‘n digitale formaat opgestel en ons vra lesers om daarna te kyk en die twee vrae op die vraelys te beantwoord en terug te stuur. Geen van die geel bladsye is in die spesifieke projek opgestel nie, aangesien hierdie slegs ‘n proefneming is.
Een van die voordele om Landbouweekblad in digitale formaat te kan lees, is dat dit só reeds op ‘n Maandagoggend of vroeër beskikbaar kan wees, terwyl sekere lesers hul eksemplare eers later in die week kry.
Landbouweekblad wil graag lesers se menings oor dié verwikkeling kry. Klik op die skakels hieronder om dit te oop te maak en vul daarna asb. die twee vrae in sodat ons kan weet wat jy daarvan dink.
Lees die digitale weergawe. Digitale weegawe
Beantwoord die twee vrae en stuur aan. -> Opname is alreeds gesluit.
[edit] Bron/Source
Jan Bezuidenhout www.landbou.com



