Main Page

Bookmark and Share

From Agri Wiki

Jump to: navigation, search

0Current: 258(25.8%)1000

Aantal artikels (1000 voor einde Desember 2010)

Welkom by Agri Wiki,
Landbou-inligting op jou vingerpunte/Agri info at your fingertips

Sedert Julie 2008 het ons bydraers reeds 259 artikels geskep, maar nuwe bydraers is altyd welkom. Wat Agri Wiki besonders maak, is dat artikels gratis en vrylik beskikbaar is om te lees, redigeer en te versprei. Die inhoud van Agri Wiki (en dus ook u bydraes) val onder die GNU/FDL-lisensie.

Focus on/Fokus op

Vuurwapenlisensie opname - meer as 2005 besoekers het al die opname voltooi

Na aanleiding van die talle vuurwapeneienaars wat sukkel om hul wapens te her-registreer, het SA HUNTER/JAGTER besluit om ‘n opname te maak om te bepaal hoe groot die omvang daarvan is. Ons weet dat duisende mense sukkel om hul bestaande vuurwapenlisensies te hernu. Net so is daar mense wat sukkel om nuwe lisensies te bekom. Ons weet egter nie hoe groot die probleem werklik is nie. Al manier waarop ons dit kan vasstel is om hierdie inligting te registreer.

Lees meer/Read more...


What is new/Wat is nuut


Nuus/News


Inseklopedie van Suider-Afrika

Die inseklopedie van Suider-Afrika is nie 'n veldgids vir die identifikasie en beskrywing van insekte nie, aangesien dit nie in een publikasie saamgevat kan word nie. Die skrywer Erik Holm, bekende entomoloog, stel dit so: Met hierdie boek wil ek nie, soos met 'n gewone veldgids, probeer om die sowat 50 000 insekspesies wat al in ons streek beskryf is, identifiseerbaar te maak nie. Dis 'n onbegonne taak. Eerder wil ek van hulle doen en late vertel - die haas ongelooflike stories wat my na al die jare nog steeds kan verwonder soos geen mensgemaakte fantasie nie.

Lees meer/Read more...


Article of the week/Artikel van die week

Vodacom Durban July

South African Breeders You can be proud! 18 of the 20 runners in the final field are SA Bred

Unrivalled as Africa's greatest sporting and social event, 31 July 2010 will again attract more than 50 000 of the country's bold, brash and beautiful to Greyville Racecourse in Durban for the R3 million Vodacom Durban July. As they have for more than 100 years, the cream of the continent's thoroughbreds will come together, some for the first time, for the 2 200m battle from which one will emerge to join the illustrious band that have triumphed in Africa's greatest race.

Lees meer/Read more...



Advert

Personal tools
Create a book
Translate
Google AdSense
Together with:
www.landbou.com
follow us:
Twitter